Photos of Africa: Blog

Sep 5, 2008

Northern Cape_Kamieskroon





Ons was by Kamieskroon, en pratige blomme gesien by Skilpadroete in die Namaqua Park en al wat blom is, is verfilm, veral in die namiddag lig. Ons het oornag in die Gousblom gaste huis, baie gerieflik. Ons het na Leliefontein gery en die berglandskap is asemrowend mooi, daar aangekom, was ons verbaas om al die bedrywighede te sien. Bv. die ou Kerk en die bybel, hoog Hollands dateer in die 1786. n Besoek aan die woelige kleuterskool was oulik en die Nama hutte word bedryf deur Vera en kan gerus besoek word, en sy verskaf ook lekker tradisionele kosse.

No comments:

Post a Comment