Photos of Africa: Blog

Sep 5, 2008

Northern Cape_Okiep





Ons het oornag by Okiep Country Hotel. dit is kopermyn wereld eers was ons na Nababeeb ook n ou myndorp by die museum word n mens terug geneem na vervloe dae. Die nou spoor stoom trein Clara kan gesien word die trein het geloop tussen Okiep en Port Nolloth. By Concordia moet die Orbicule koppie besoek word waar rare orbicular diorite rots formasies gesien kan word.

No comments:

Post a Comment