Photos of Africa: Blog

Sep 5, 2008

Northern Cape_Pofadder





Watter rustige dorp is dit nie die inwoners is baie gasvry ons het baie lekker hier gebly. Dit was ons eerste kennismaking met die bergreekse van die namakwaland. Die hotel op die dorp bied quadbike roetes aan ons het saam met hulle gery na diepdeur n kloof deur die bergreeks. Ons het ook die grenspos besoek byOnseepkans na Namibie

No comments:

Post a Comment