Witsandnatuurreservaat in die Noord Kaap daar waar die duine brul met n ondergrondse meer met genoeg water om die Hartebeespoortdam volt e maak. Die reservaat beskik oor gerieflike oornag fasaliteite nl grasdak en kliplodges , hutte en n woonwa en kampeerplek
No comments:
Post a Comment